Inskrywings vir die Allegretto FAK Toneelfees sluit 16 Mei en dit is R850 per toneelstuk.
Belangrike datums:
Gauteng Week Een: 18-23 Julie
Gauteng Week Twee: 25-30 Julie
Eldo Week Drie: 01-07 Augustus
Vrystaat Week Een: 26-27 Augustus
Finaal: 10 September in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument.
Vir meer inligting klik hier: https://www.fakallegrettotoneelfees.co.za/
Onthou die toneelfees kan ook deur die publiek bygewoon word.
Bespreek jou kaartjie nou by faktoneelfees@gmail.com
Onthou om jou skool in te skryf.