Nasionale Geskiedenisolimpiade 2025

Is jy dié een wat geskiedenisfeite op die punte van jou vingers ken? Dalk is jy juis dié een saam met wie ander wil speel of altans eerder nie jou as teenstander wil hê as daar ’n vasvrakompetisie oor geskiedenis is nie.

Die Nasionale Afrikaanse Geskiedenisolimpiade, in samewerking met BVCO en Akademia, word vanjaar vir die sesde keer aangebied. 

Die geskiedenisolimpiade sal uit twee rondtes bestaan. Alle deelnemers ontvang ’n deelnamesertifikaat. Wenners ontvang pryse en sertifikate.

Alle navrae kan gerig word aan [email protected].

Belangrike datums:
18 Junie | Inskrywings sluit
25 Junie | Ronde een
22 Julie | Uitslae: Ronde een
29 Augustus | Ronde twee
12 September | Uitslae: Ronde twee
24 September | Wenners word bekendgestel

Skryf in: Laerskool

Leerder wat deelneem se besonderhede:

Graad van leerder: *

Ouers se besonderhede:

Skryf in: Hoërskool

Leerder wat deelneem se besonderhede:

Graad van leerder: *

Ouer se besonderhede:

Skryf in: Groepinskrywing

Slegs vir die gebruik deur onderwysers en organiseerders. Registreer jou skool/instansie vir die Geskiedenisolimpiade deur die onderstaande vorm in te vul.

Aard van van die organisasie: