VOORDAT JY REGISTREER (INDIVIDUEEL)

Voordat jy registreer:

  • Jy benodig ‘n unieke en werkende e-posadres.
  • Slegs een kandidaat per registrasie kan op ‘n e-posadres geregistreer word.

Indien jy enige probleme ervaar kontak:

Geskiedenisolimpiade:  [email protected]

INDIVIDUELE/PRIVAAT INSKRYWINGS

Individuele inskrywing vir Laerskole en Hoërskole.

VOORDAT JY REGISTREER (GROEPE)

Voordat jy registreer:

  • Jy benodig ‘n unieke en werkende e-posadres.
  • Slegs een kandidaat per registrasie kan op ‘n e-posadres geregistreer word.

Indien jy enige probleme ervaar kontak:

Geskiedenisolimpiade: [email protected]

GROEP INSKRYWINGS VIR SKOLE

SLEGS VIR DIE GEBRUIK DEUR ONDERWYSERS EN ORGANISEERDERS WAT GROEPE INSKRYF   

Groep Inskrywings vir Laerskole en Hoërskole.