Vorm B:
MONUMENTALE KOORFEES
VORM B
Vul asseblief die vorm in voor 26 April 2025
LW Elke koor ontvang 6 komplementêre kaartjies (2 vir die dirigent, 2 vir die skoolhoof en 2 vir die organiseerder)
Program: Tydsduur 10 minute (op- en afstap uitgesluit)
Minstens 1 tot al die liedjies moet Afrikaans wees.