Kleilat-kreatiwiteitskompetisie
As jy hou van skryf en boonop ’n Voortrekker is, dan moet jy nóú inskryf vir Kleilat.
Sluitingsdatum: 5 Augustus 2022
INK-Skryf in Afrikaans-kompetisie
Die FAK is vanjaar weer ’n trotse ondersteuner van die Ink-Skryf in Afrikaans-kompetisie.
Sluitingsdatum: 30 Junie 2022
Goudveld-Hoërskool se Taal en Kunstefees
Goudveld-Hoërskool gaan hierdie jaar weer groot met hulle Taal en Kunstefees.
Inskrywings open 20 Mei 2022 en sluit 27 Mei 2022.